AfricaComplaints.com » Shops, Products, Services » Complaint / review: Dial-a-bed - Bongani is die swakste Sale persoon ooit | #42845

Dial-a-bed
Bongani is die swakste Sale persoon ooit

Ek n bed gekoop op die 7 FED 2013 en bongani die sale persoon het my daai dag van die 7de verkeerde informasie gegee oor die sealy cedar firm ek n "turn" matras gesoek wat beteken die bo kant kan om draai na onder kant en onderkant boontoe. Toe ek saterdag die bed by die winkel op getel het na ek gesukkel het vir 2dae dat bongani my moet kontak oor die bed dat hy by die tak is. Het ek gesien dit nie die bed wat ek bestel het nie toe ek hulle kontak saterdag die 16de Februarie sal hy dan eers vir my se sealy maak nie meer matrase wat n turn is nie so als wat n leun. Dit die swakste diens nog ooit die dag ek gaan kyk vir matras hy leuns vertel dat hy turn en ek 2dae gewag hy my moet kontak oor my matras toe ek hom vra hoekom kontak hy my nie se hy my nie hande gekry maar ek het n boodskap wat hy kan los. Hy is bitter ongeskuk en sal nie onverskooning vra dat hy n vout gemaak het nie. Hy wil ander matras bestel maar hoe bestel mens n ander matras as hulle nie meer n turn matras maak nie. Ek verwag dat julle dit sal op neem met Bongani oor sy swak swak diens en dat hy my persoonlik sal skakel en onverskooning vra oor sy leuns. Anders sal ek dit verder opvat as n Prokureur!!!

Date:

Company: Dial-a-bed

Country: South Africa   City: Pick a pay centre. Wilko

Category: Shops, Products, Services

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google