AfricaComplaints.com » Telecommunications » Complaint / review: Vodacom - Nokia 206 | #180935

Vodacom
Nokia 206

Goeie middag
Dit is vandag die 4de x wat ek my Nokia 206 Vodacom instuur. Ek het die foon nog net 'n paar maande. Hulle het hom al 2 keer vervang met 'n nuwe foon, volgens hulle. Ek sit nog steeds met die probleem dat Facebook shortcut nie werk nie en dat die foon sommer net dood as jy dit gebruik. Ek is nou al MOEG gesukkel met die foon. Die foon was wel nie 'n plaas se geld nie, maar vir iemand wat nie geld het om ander 1 te koop nie is dit baie geld. Ek het al gekla op HelloPeter en hulle het belowe om terug te kom na my toe, maar tot vandag toe het niemand na my toe terug gekom nie. Ek het al self die service centre ook gebel om te hoor of hul nie vir my 'n soortgeyke Nokia foon het nie. Hy moet net al die funksies he wat die Nokia 206 het. Ek is al moeg gesukkel met 'n swak foon en swak diens. Ek moet elke moeiete maak om foon te gaan ingee. EK SAL DIT NOU WAARDEER AS EK 'N SOORTGELYKE FOON KAN KRY - NIE WEER 'N 206 NIE ASB. Anders sal ek maar na die koerante toe ook gaan met my klagte. Ek het nie eers die foon nou gebruik nie agv dit, maar nou het ek hom nodig, en hy doen dit nogsteeds.
Die persoon wat my kontak moet asb vir my in AFRIKAANS kan help.

Date:

Company: Vodacom

Country: South Africa   City: Malmesbury

Category: Telecommunications

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google