AfricaComplaints.com » Electronics and household app. » Complaint / review: Samsung South Africa - After Sale | #149694

Samsung South Africa
After Sale

Samsung nie weer in my lewe nie. Die produk mag goed wees maar die after sale is swak. Ek sikkel al n maand om my skottelgoedwaser reg te kry, Die blade onder klap teen die deur so 3 weke terug het hulle n nuwe blade kom in sit en die nuwe blade maak presies dieselfde. Nou word daar gese nee ons gaan kyk dan ons hom om ruil met n ander een se die service center. dan bel Samsung nee hulle moet weer blade kom in sit wat de hel hy gaan ook mos nou maar so maak.. Weet die mense nie meer van goeie diens nie... Die een se so die ander een se nee dis nie so nie... Ek het hoe lank met my wasmasjien gesikkel wat ook Samsung was wat n teleersteling mens betaal duur vir jou goed dan kry jy sikke diens, Nie die diens sentrum of Samsung bel mens om mens te se wat gaan vir wat nie. Ek die moet bly bel en vra nou waar staan ons nou met die storie... Nee regig dis swak meer pateties as enige iets anders as jy my vra...

Date:

Company: Samsung South Africa

Country: South Africa   City: Nelspruit

Category: Electronics and household app.

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google