AfricaComplaints.com » Cars & Transport » Complaint / review: Toyota - Swak diens | #298148

Toyota
Swak diens

Ek het parte bestel op Vrydag oggend hulle PERCY het gese Saterdag oggend sal dit beskikbaar wees het Saterdag oggend gery om dit te gaan haal net om te hoor dit is nie gereed nie en was na n ander tak toe gestuur want hulle het voorraad. So nou ry ek van Fury Toyota na Honeydew Toyota net om te hoor hulle het ook nie vooraad nie volgens hulle Gilbert het hy so pas die laastes verkoop hy bel die tak by Fourways wat se hulle het die part maar is gereserveer vir iemand anders so weet ek nou nie of Toyota se produk so swak is dat almal nou die selfde part wil koop nie en of is dit maar net swak diens en vonder ek net of dit nou die klient se problem is om die patre te kry of is dit deel van Toyota se diens of bestaan die tipe diens nie meer nie

Date:

Company: Toyota

Country: South Africa   City: Fury

Category: Cars & Transport

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google