AfricaComplaints.com » Cafes, Bars, Restaurants » Complaint / review: KFC - Swak diens | #208926

KFC
Swak diens

Ongeveer 12h20 was ek by KFC Cape Gate Lifestyle centre.ek was so wat 4de van voor. na sowat n half uur se wagwas ek voor by die till. Die mense agter my se geduld was ook al op, wantdit het vinniger gegaan by die deur ry punt as binne in die winkel. Die rede hier voor was as hulle jou gehelp het het hulle eers gewag vir die order voor hulle die volgende persoon gehelp het.By daai tyd was my geduld al klaar op. Ek bestel to n varaity bucket en omtrentna 5 min toe kom se hulle daar is geen vlerkies nie. Ek vra of ek nie iets anders in die vlerkies se plek kan kry waarop hulle my mee deel ek mag nie. Hulle se toe hulle gaan dit moet kanselleerwant ek het klaar betaal en ek moet maar iets anders bestel In tussen was die mense agter my segeduld ook al op /Naomtrent nog n 5 min se wag toe kom die bestuurder en kanselleer dit>ek se toe vir hom dit is swak diens. Hy se se toe dal die KFC sit sonder vlerkies. Ek vra hom toe of ek die eienaar se no kan kry hy se toe nee. Na n tyd toe bring hy my n nommer en se dit is die area bestuurder se no ..Ek bel toe daai nommer los n boodskap waaropniemand my nog gebel het nie So het almal se geduld maar agter my op geraak. Ek dink dit is swak

Date:

Company: KFC

Country: South Africa   City: Cape gate lifestyle centre

Category: Cafes, Bars, Restaurants

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google