AfricaComplaints.com » Shops, Products, Services » Complaint / review: Medi Centre Bedshop - Promises promise | #209022

Medi Centre Bedshop
Promises promise

Ons het 'n bed by die winkel 'n paar jaar terug gekoop.
Omrede ek met fibromialgie en skoliose sukkel het ons
'n bed gesoek wat sal help met diepyn vir 'n gemaklike nagrus.
En omdat die plek jare se waarborg op hul beddens het was dit
vir ons 'n goeie kopie. Wel in die begin van die jaar het ons hulle
gekontak om te vra wat ons te doen staan. Hulle was traag en
het verduidelik dat die trok net een maal per maand deurkom en
dan sal hulle die matras kom haal en een vir ons leen toten met
ons s'n reg is. Na vele oproepe het daar nog niks gebeur nie. Ek sukkel
so met pyn dat ek 'n paar slaapmiddels moet neem om net te kan slaap
dan word ek nogsteeds styf en seer wakker want die bed is nie reg nie. 'n paar jaar terug
was R6000 regtig baieom vir 'n bed te betaal. Wel nou is ek keelvol vir
lee beloftes. Ek dink ek moet sommer op 'n nuwe matras aanspraak maak.
Help asb want my liggaam hou dit nie meer nie en ek gaan wraggies nie weer
'n nuwe bed koop as ek waarborg op die een het nie
Dankie

Date:

Company: Medi Centre Bedshop

Country: South Africa   City: Lydenburg

Category: Shops, Products, Services

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google