AfricaComplaints.com » Shops, Products, Services » Complaint / review: Western Bazaars Discountcity - Ad service to customers | #20660

Western Bazaars Discountcity
Ad service to customers

My pa het n base en matras meer as n jaar terug gekoop en is dus uit sy waarborg. Nou gee die springs in op die matras. Dit is 5 keer reggemaak en na n week breek die springs weer dan kom haal hulle hom om reg te maak. My pa het die eienaar/ bestuurder gaan sien wat hy sommer af haak dat nie sy matras is nie maar sy seun sin is. Nou wil hulle R2000 korting gee en die base set kom haal dan moet hy maar sien en kom klaar sonder n base set. Die manier hoe hulle die ding hanteer met n ou klient van oor die 30 jaar is nie reg nie en dan verneder voor ander kliente en voor sy personeel dit is on aanvaarbaar!! Kan u help asb?? Tommie mitchell

Date:

Company: Western Bazaars Discountcity

Country: South Africa   City: Indian centre klerksdorp

Category: Shops, Products, Services

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google