Dial-a-bed
Bongani is die swakste Sale persoon ooit
Ek n bed gekoop op die 7 FED 2013 en bongani die sale persoon het my daai dag van die 7de verkeerde informasie gegee oor die sealy cedar firm ek n "turn" matras gesoek wat beteken die bo kant kan om draai na onder kant en onderkant boontoe. Toe ek saterdag die bed by die winkel op getel ...