AfricaComplaints.com » Shops, Products, Services » Complaint / review: House Of Superior Clothing - Swak diens en kommunikasie | #299181

House Of Superior Clothing
Swak diens en kommunikasie

Ek het op 30 November afspraak gehad om klere aan te pas vir my dogter se komende troue. Die pakkie wat ek spesifiek wou aanpas was nie beskikbaar nie. Ek is belowe dat hul pakkie sal bestel en my die Maandag sou skakel. Teen die Donderdag die 5de Desember het ek geskakel aangesien ek niks van hulle gehoor het nie. Ek is toe weer 'n oproep belowe en steeds niks. Na ek die 10de Desember weer geskakel het, het ek gevra om met die eieienaar Mercia te praat. Ek is meegedeel sy is met verlof tot die 17de Desember. Mercia het my die 18de Desember geskakel en om verskoning gevra. Sy het met my 'n afspraak gemaak vir vandag die 6de Januarie, sy sal intussen die pakkie bestel en persoonlik vir my sien. Toe ek egter vanoggend daar kom, is Mercia nie daar nie en so ook die pakkie nie. Dit is uiters swak van hulle om 'n kli? nt so te behandel.

Date:

Company: House Of Superior Clothing

Country: South Africa   City: Brooklyn

Category: Shops, Products, Services

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google