AfricaComplaints.com » Cars & Transport » Complaint / review: Ford - No parts available Ford Eco Sport Aircon | #276804

Ford
No parts available Ford Eco Sport Aircon

My Ford Eco Sport se condenser moet vervang ford en Ford se parte afdeling het ons ingelig daar is nog nie parte beskikbaar nie daar word eers vroeg 2014 met vervaardiging begin na hul eers die verkeerde part aan ons gestuur het AV1119710BB. Ek't dadelik n saak by FORD SA oopgemaak - 600023882- 29 November 2013 om 10:00vm by Romano ekt seker gemaak soek hy die kontak besonderhede en name van die mense waarmee ek gewerk het. Maandag 2 Desember het ek weer gebel om met Romano te praat om te hoor wat aangaan hy kon my eers 14:30nm terug bel net om toe die nommers en name te vra met wie ek gewerk het. Toe is 2 werksdae nou al verby en geen vordering is gemaak nie. Dinsdag oggend 3 Desember 2013 het ek weer geskakel net om te hoor Romano is besig hy sal my terug bel 16:00 die middag het ek nog niks gehoor nie en bel toe weer net om te hoor daar is nie parte nie Ford gebruik n eksterne verskaffer en hul sal oor 21 werksdae kan verskaf ek sal maar moet wag. Oral word die Eco Sport geadverteer, radie, TV en daagliks sien ek nuwes op die pad en nou is n simpel ding soos n condensor nie beskikbaar nie en nog erger daar is nog nie eers n part nommer beskikbaar nie dit is onaanvaarbaar.

Date:

Company: Ford

Country: South Africa   City: South A

Category: Cars & Transport

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google