House Of Superior Clothing
Swak diens en kommunikasie
Ek het op 30 November afspraak gehad om klere aan te pas vir my dogter se komende troue. Die pakkie wat ek spesifiek wou aanpas was nie beskikbaar nie. Ek is belowe dat hul pakkie sal bestel en my die Maandag sou skakel. Teen die Donderdag die 5de Desember het ek geskakel aangesien ek niks van ...