AfricaComplaints.com » Shops, Products, Services » Complaint / review: House & Home - Faulty tv | #281569

House & Home
Faulty tv

Ek het in 12/04/2013 n 60 inch samsung tv gekoop en op die 1/12/2013 het die tv ophou werk ek het house and home op die 2/12/2013 geskakel om die probleem aan te meld dit was vir my gese dat hulle n technician sal kry om my te skakel, Donderdag die 5/12/2013 het nog geen technician my geskakel nie en daar het ek besluit om house and home te skakel om op te volg hoekom dit so lank vat vir n technician om my te skakel en na helse argument met n Elmar gouws toe word ek eers deur die technician geskakel vir n afspraak die technician het my ook in kennis gestel dat hy eers op die selfde donderdag geskakel was om die probleem op te volg wat ek dink baie swak diens van house en home was die technician het op 9/12/2013 die tv probeer uit sort maar het die verkeerde parte bestel en vir my gese dit kan tot op 2 dae vat om die regte parte te kry net daar het ek besluit nie verder nie ek word aan n lyntjie gehou as house and home hulle werk reg gedoen het van die begin af dan was my probleem al uit gesort ek wag al reeds meer as n week net vir n technician om my te kom sien ek weier om verder so te sukkel ek het die tv terug gaan gee vir house and home en sal al die nodige stappe neem

Date:

Company: House & Home

Country: South Africa   City: Westgate

Category: Shops, Products, Services

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google