AfricaComplaints.com » Shops, Products, Services » Complaint / review: Edgars - Bad Service | #89825

Edgars
Bad Service

Ek was Sondag in die winkel gewees. Hulle het 'n special op hulle Kelso jeans. Koop 2 teen R100/elk. My size was nie daar nie. Die bestuurder het my besonderhede geneem en ges? hy kontak my Maandag. Maandag het gekom & gegaan. Dinsdag toe volg ek op, waarop hy 'n klomp verskonings gehad het. Hy s? toe vir my, hy sal my persoonlik terug bel. Weereens niks gehoor nie. Toe ek vandag kontak, s? hulle hy is in die Kaap vir 'n kurses. Die meisie wat daar met die bestellings werk, weet ook van niks nie, want sy was Maandag & Dinsdag met verlof.

Ek hoop ek kry so gou moontlik terugvoering. Dit is uiters baie swak diens. Ek het 'n rekening by julle & betaal my rekening stiptelik, maar met sulke swak diens is ek lus en maak dit toe. Sal eerder die persoon af in die straat ondersteun!

Date:

Company: Edgars

Country: South Africa   City: Malmesbury

Category: Shops, Products, Services

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google