AfricaComplaints.com » Miscellaneous » Complaint / review: SA Post Office - Terleurgesteld | #224441

SA Post Office
Terleurgesteld

Kry gister n brief in die pos wat se my pakkie le by die poskantoor. Wag nou al lank vir die pakkie. Kom daar en gee my briefie. Die ou kom terug en se jammer hulle kry nie my pakkie. dalk het iemand dit klaar kom haal? ek se ek het letterlik die brief n uur terug kry hoe kon iemand dit kom haal. Ja party keer beskryf hulle die pakkie en dan kan hulle dit vat sonder n brief. Toe staan ek net daar en niemand kan my help nie
My pakkie is nou maar net weg?? nou wat moet ek nou doen? julle stuur n briefie uit om te se daar is n pakkie en dan vertel julle my jammer die pakkie is weg???

Date:

Company: SA Post Office

Country: South Africa   City: Brackenfell

Category: Miscellaneous

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google