AfricaComplaints.com » Cars & Transport » Complaint / review: Integra Motors - BAD SERVICE | #217890

Integra Motors
BAD SERVICE

Ek het my Mutsibushi 12 Julie 2013 gekoop by besigheid. Hulle het belowe dat alle nodige dokumente 15 Julie 2013 na my toe gecourier sou word in Kimberley. Ek het vorms ontvang op 12/7/2013 wat niks met die registrasie te doen het nie, dit was uiterste swak fotostate jy kan nie eers die firma se telefoon nr uitgemaak het nie. 15/8/2013 het Vanessa Erasmus my geskakel om te verneem oor die diens kwaliteit ek het die storie aan haar verduidelik en sy het gese sy sal werk maak om die registrasie dokumente vir my te kry. 6/9/2013 het ek weer geskakel waarop daar vir my belowe is die dokumente sal 9/9/2013 na my toe gecourier word. 16/9/2013 het ek nog niks ontvang nie en het weer geskakel. 26/9/2013 nog niks ontvang en weer geskakel. Pammy waarmee ek gepraat het op 26/9/2013 het belowe Christo sal my skakel want ons kon hom nie vroeg vanmore per telefoon bereik nie. Ek wag nou nog vir sy oproep. Ek kan niks op die stadium met die voertuig doen nie hy staan onbruikbaar en op risiko aangesien ek nie dit op my versekering kan plaas nie. Dit is nou uiterse swak diens.

Date:

Company: Integra Motors

Country: South Africa   City: Boksburg

Category: Cars & Transport

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google