AfricaComplaints.com » Cars & Transport » Complaint / review: PostNet SA - Swak diens | #279427

PostNet SA
Swak diens

Ek het Woensdag 04/12/2013 'n pakkie gaan wegstuur Bloemfontein toe. Die dame wat my gehelp het, het ges? dat die pakkie die volgende dag 05/12/2013 daar sou arriveer. En op die strokie het sy gemerk next day delivery. Toe ek gister so na 3 die middag bel om te hoor of die pakkie oppad is, toe s? die dame dat hy eers vandag 06/12/2013 daar afgelewer sal word. Ek het julle hoofkantoor nommer gebel, en die persoon het my groot omverskoning gevra en my meegedeel dat geen pakkie na Bloemfontein van Middelburg 'n overnight afgelewer kan word nie. Die dame het my verkeerd ingelig. Die vrou het my vanoggend gebel en ges? dat ek my geld kan terug kry. Dit gaan nie vir my oor die geld nie, maar wel oor die diens en die manier hoe sy my en my vrou behandel het, nadat dit haar fout was en nie myne nie. Sy het my vanoggend gebel en ges? dat ek die geld kan gaan haal, maar was glad nie vriendelik nie. Toe my vrou gaan om die geld te gaan haal, was sy baie ongeskik. Ek self is 'n besigheidsman en behandel glad nie my kliente so nie. Die spreekwoord s? dat 'n klient altyd reg is. Maak nie saak wat die probleem is nie. Sy kon ten minste net erken het dat sy verkeerd was en omverskoning gevra het.

Date:

Company: PostNet SA

Country: South Africa   City: Middelburg

Category: Cars & Transport

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google