AfricaComplaints.com » Shops, Products, Services » Complaint / review: House & Home - NO DELIVERY AFTER 3 WEEKS | #65719

House & Home
NO DELIVERY AFTER 3 WEEKS

Op 24 Feb het ek 2 Bauer bar yskaste by House & Home Mayville gekoop teen R2 578.00. H&H Mayville het nie voorraad gehad nie en belowe hul sou die volgende dag vir my dit kry. Niks het gebeur gedurende die week. Op 9 Maart skakel ek weer. Die stoorbestuurder het aan my genoem dit is nog nie bestel nie, maar hy maak werk daarvan. Vandag is dit weer 9 dae later en NOG NIKS HET GEBEUR NIE!!! Hello [URL Removed] hierdie tipe diens is PATETIES. Gaan hulle vir my rente betaal of "ag jammer mevrou, hier is vir jou 'n koffie beker vir die swak diens, ons belowe dit sal nie weer gebeur nie."

Date:

Company: House & Home

Country: South Africa   City: Mayville

Category: Shops, Products, Services

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google