AfricaComplaints.com » Health & Medicine » Complaint / review: Medihelp - Ad service | #253421

Medihelp
Ad service

Eks n lid van medi help vanaf die 1ste okt. 2013. Aan die begin van okt vra ek vir magtiging vir CT scan, maar tot vandag toe nog niks gehoor van hulle nie.

Die begin van die maand vra ek weer vir magtiging vir my dogter, en weer word daar gese hulle sal my laat weet vir magtiging vir n sinus skan. Daarna vra ek vir magtiging vir my dogter se hospitalisasie en weer eens moet ek wag. As ek in skakel neem dit n half uur om deur te kom na n person en dan kan hulle jou nie help nie en wil jou nie deur sit na n person wat jou kan help nie. Daar was vandag vir my gese, mev ek skakel jou terug in 10 min., maar niemand het my nog ooit geskakel nie... Die diens is sleg en daar is niemand wat bereid is om te help nie

Date:

Company: Medihelp

Country: South Africa   City: Gauteng

Category: Health & Medicine

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google