AfricaComplaints.com » Shops, Products, Services » Complaint / review: Casio South Africa - Horlosie hou, maar band swak | #28522

Casio South Africa
Horlosie hou, maar band swak

Ek is nou in die besit van my derde Casio G-SHOCK horlosie, hier is die nommers op die agter kant 1545 DW-5600E, 3760 G-300 en 4778 AW591, Ongelooflike goeie en betroubare horlosies. Nie een van die drie makeer iets nie, behalwe die merke wat hul maar optel met plaaswerk, weld, ens. Al drie het so tussen 2 en 3 jaar gehou dan skeur die band (strap) en is horlosie niks werd. Ek het op 'n paar plekke in Bloemfontein en Potchefstroom navraag gedoen om die bande te vervang en was die antwoorde dieselfde, ongeveer so: Dit vat te lank, is te duur om band te vervang, beveel aan koop maar 'n nuwe een. Ek is nou om 'n goeie horlosie in die kas te laat l? tot sy battery ook pap is net omdat ek n? rens 'n band kan laat opsit nie. Dit is baie swak naverkope diens van Casio af en as ek sukkel is daar baie ander met die selfde probleem. Die vraag is nou, wat koop ek volgende?

Date:

Company: Casio South Africa

Country: South Africa   City: Kloppers Bloemfontein

Category: Shops, Products, Services

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google