AfricaComplaints.com » Real Estate » Complaint / review: Huurkor - Onredelik | #153453

Huurkor
Onredelik

Geagte Huurkor,

Ons was baie goeie kliente van Huurkor gewees vir die afgelope 3 & half jaar. Ons was betroubare kliente en het elke maand on huur betaal. Weens die huur wat van in die afgelope 2jaar 7keer opgegaan het, was dit onbekostigbaar om verder by huurkor te huur. Ons het mooi met huurkor gepraat en hulle gevra on ons te help om ander blyplek wat goedkoper is te kry maar dit was onsuksesvol. Ons het ander blyplek gekry wat 3keer groter is en goedkoper is. Ons het toe ons ingetrek het 'n brief gestuur wat ons gese het wat vervang moet word en tot die 30ste junie 2013 was daar niks hulp van huurkor af nie, die huur word opgesit maar van hulle kant af word daar nie gehelp nie. Ons was veronderstel om 2 maande kennis te gee en het met huurkor gaan praat en eposse gestuur en gese ons kan nie die plek deur ons vingers laat glip nie. Ons het wel 'n maand kennis gegee. Omdat ons nie 'n maand langer kennis gebly het nie gaan ons deposito nie aan ons betaal word nie, wat ek voel is regtig onredelik al kon ons net helfde kry. Die man wat inspeksie gedoen het was meer as tervrede met die woonstel en gese hys in 'n baie goeie kondisie. Ons is regtig bitter teleurgestel...

Date:

Company: Huurkor

Country: South Africa   City: Pretoria

Category: Real Estate

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google