AfricaComplaints.com » Miscellaneous » Complaint / review: Pitstop - Nuwe bande gekoop en GEEN diens? | #307177

Pitstop
Nuwe bande gekoop en GEEN diens?

Ek het 'n maand en 'n half terug splinternuwe Bridgestone bande laat opsit by Pitstop. ek het oor die naweek wat nou verby is bestuur (10-11 Januarie 2013) toe die een band gebars het. Daar was GEEN gate in die pad nie, en dis my AGTERSTE band wat gebars het! Nou, ek het teruggegaan na die Pitstop waar ek die bande gekoop het, net sodat hulle vir my kan se daar was te min druk in die band??? Hoe is dit moontlik? Ek kyk gereeld daarna en dit 'n SPLINTERNUWE band? Nou moes ek 'n band gaan KOOP??? Watse tipe diens is dit? Hoe kan hulle van my verwag om 'n band te gaan koop omdat dit gebars het? Daar was natuurlik 'n swak plek op die band en EK is nou die een wat daaronder moet ly.
Kan iemand asb hierdie probleem vir my uitsorteer???

dankie

Date:

Company: Pitstop

Country: South Africa   City: Kraaifontein

Category: Miscellaneous

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google