AfricaComplaints.com » Cars & Transport » Complaint / review: Donford Bmw - Wag vir die afmetings van die band | #186800

Donford Bmw
Wag vir die afmetings van die band

Ek hoop julle kan my help Ek het die 19/7/2013 n BMW x3 band by Donford bestel en hulle het dit laat opsit. Die faktuur is na my toe deur gestuur. Meliisa kon nie vinnig genoeg my bel om die geld te kry nie. Nou sukkel ek al n maand lank om die afmetings te kry van die band sodat die asuuransie my kan betaal die 13/08/2013 het carika hatting my belowe hulle sal die volgende dag my laat weet maar tevergeefs wag ek nogsteeds vir hulle want my assuransie kan niks doen nie. Dan het ek nog n probleem die nuwe band wat hulle opgesit het is ook beskadig en ek het dit eers die volgende oggend opgetel toe ek die kar uitgetrek het. Die voorwal het ek aan Melisa verduidelik en ek wag nog steeds ook vir n antwoord..

Date:

Company: Donford Bmw

Country: South Africa   City: Stellenbosch

Category: Cars & Transport

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google