AfricaComplaints.com » Cars & Transport » Complaint / review: PostNet SA - Teleurgetstelling | #20067

PostNet SA
Teleurgetstelling

Halo,
Ek is 'n baie onstellende klient. Ek het op die 4de Januarie 2013 by Postnet in Hatfield Plaza 'n pakkie laat weg stuur, ek het eers besluit om dit spoed pos te stuur maar die middag het ek dit toe verander na gewone geregistreede pos toe. Omdat ek dit met die kaart betaal het die spoed pos het die bestuur vir my gese hul sal die bedrag wat ek betaal het vir my in my rekening inbetaal. Die week net daar na het ek die mense gebel en hul het vir my gese die persoon wat hul boeke doen dit Dinsdag die 22ste Januarie sal inbetaal, ek het hul gebel Donderdag die 24ste Januarie gebel om te se my geld is nog nie inbetaal nie en daar is vir my gese die persoon dal dit nog dieselfde dag in my rekening inbetaal. Ek is nogals baie baie teleurgestel in hul, dit is vir my baie swak diens om vir kliente te se iets gaan gedoen word en dit word nie gedoen nie. Ek is nie 'n persoon wat kwaad raak oor iets nie, maar hierdie diens is vir my net uiters swak.
Groete

Date:

Company: PostNet SA

Country: South Africa   City: Hatfield Plaza

Category: Cars & Transport

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google