AfricaComplaints.com » Shops, Products, Services » Complaint / review: @Home - SWAK DIENS BY @ HOME - CENTURION MALL | #82653

@Home
SWAK DIENS BY @ HOME - CENTURION MALL

Ek het Saterdag n muur horlosie by @ Home - Centurion gekoop waar ek R180 daarvoor betaal het. Toe ek by die huis kom, het ek gesien dat die horlosie se een wyser afgebreek is. Nadat ek gister 8/4/2013 terug gegaan het om dit om te ruil, het n kasier my uiteindelik gehelp. Ek het die situasie aan haar verduidelik en toe het sy n tweedehandse horlosie wat in n slegter toestand was van die muur langs haar af gehaal, laat val en toe in n boks geprop en aan my gegee. Ek was baie ongelukkig oor die hele situasie. Ek sal nie weer @ Home by Centurion mall ondersteun nie. Ek was op n gereelde basis daar waar ek elke maand goed sou koop. Daai dae is VERBY!!! Ek het baie swak diens daar ontvang.

Date:

Company: @Home

Country: South Africa   City: CENTURION

Category: Shops, Products, Services

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google