Casio South Africa
Horlosie hou, maar band swak
Ek is nou in die besit van my derde Casio G-SHOCK horlosie, hier is die nommers op die agter kant 1545 DW-5600E, 3760 G-300 en 4778 AW591, Ongelooflike goeie en betroubare horlosies. Nie een van die drie makeer iets nie, behalwe die merke wat hul maar optel met plaaswerk, weld, ens. Al drie het so ...