AfricaComplaints.com » Miscellaneous » Complaint / review: Platinum Square Mall - Geen looparea vir besoekers | #266799

Platinum Square Mall
Geen looparea vir besoekers

Ons was Saterdag, 23 November, by Platinum Square Mall in Rustenburg. Ons was by Food Lover's Market se kant van die Mall. In die gang voor al die winkels moes ons aan die parkering se kant stap om by die winkels uit te kom want al die werkers van Food Lover's Market (wat seker op ete was) en 'n verskeie ander winkels se werkers het die trappies volgesit en kuier. Hulle het nie eers probeer plek maak vir die mense om te loop nie.

Ek dink regtig daar is vir hulle plek om te eet as dit hulle etenstyd is en dis nie nodig om oral op die trappies waar die kli? nte moet loop te sit nie.

Date:

Company: Platinum Square Mall

Country: South Africa   City: Rustenburg

Category: Miscellaneous

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google