AfricaComplaints.com » Shops, Products, Services » Complaint / review: Heads Together - Baie ongelukkig | #168274

Heads Together
Baie ongelukkig

Ek het na hulle gegaan en n prentjie gewys en gevra of hulle dit vir my soos die prentjie kan sny. Wayne se Nuraan moet my hare sny want sy is die beste en sny gewoonlik al d chinese bobs. Trewyl sy besig is lig ek uit aan haar die een kant is nie reg gesny nie dis korter en loop met n lyn. Sy se toe dis hoe dit moet wees. Ek gaan toe na carlton en ander haarsalonne vir n 2 opinie want my hare lyk nie reg nie en ook nie soos die prentjie soos hulle my belowe het. Hulle se my hare loop in n lyn en is korter aan d een kant. Ek bel toe vir Wayne die eienaar hy se ek moet hom kom sien. Kom vandag daaraan my kind in n trollie kan nie ingaan weens my trollie maar gedink hy gaan se kom sit sodat ek kan kyk. Verkeerd gedink staan sommer by d deur kyk nie eers na my hare nie. Se dis reg gesny en my hare sal mos nie soos d prentjie lyk nie. As ek dit geweet het het ek nooit my hare daar gesny nie. Dis nie wat hulle vir my belowe het nie. Wayne se die haarkappers sal so se om sy salon sleg te maak en ek moet Carlton toe gaan. Al wat ek van hulle verwag was beter diens 'n onverskoning en om my nie te laat voel of ek hulle tyd mors. Dis ek wat nou met sulke hare moet loop!!!

Date:

Company: Heads Together

Country: South Africa   City: Goodwood

Category: Shops, Products, Services

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google