AfricaComplaints.com » Health & Medicine » Complaint / review: Momentum Health - Verander sommer net jou medies sonder dat jy weet | #111199

Momentum Health
Verander sommer net jou medies sonder dat jy weet

EK is so siek en sat vir die medies hulle dink al hulle kliente het hulle opleiding saam hulle geloop verwag net mens moet weet wat om te doen as jy vra verduidelik stap vir stap kan hulle nie eers nie. Nou sit ek alweer met n n tandarts wat nie betaal word nie kan ook nie na my yandarts toe gaan nie omdat die medies hulle nie betaal nie so die tyd wat dit afgehandel is sal my tand seker getrek moet word. Ek ihet angesluit op Momentum Primecure se opsie gebruik die heeltyd regte tandartse dr ens net so besluit die plek nee dinge werk nie meer met primecure nie dit word sommer alles nou geskyf na INGWe toe ek kry nuwe kaartjie in die pos dink niks van dit nie want hello wie dink jou medies verander net sonder dat dit met jou bespreek is!!! die een wat betaal!!! nou moes ek dit geruik het (hulle e-posse uitgestuur volgens hulle hoe betroubaar is e-posse) My tandarts is nie meer op hulle skema nie want prime cure is nie meer my medies nie so ek moes na n ander tandarts gegaan het og my tandarts laat weet het ek het nou n ander opsie gekry sonder my keuse. NOU wil hulle nie my rekening betaal nie en customer service is net daar om jou met niks te help nie.

Date:

Company: Momentum Health

Country: South Africa   City: Head office

Category: Health & Medicine

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google