AfricaComplaints.com » Real Estate » Complaint / review: De Lucia Group - Parking problem | #166640

De Lucia Group
Parking problem

Ek kan nie verstaan dat de lucia group by birchleigh boulevard geen af gemerkte parkering nie. Daar is mense wat 2 tot 3 motors het en nie een van hulle parkeer in hul motorhuise nie, maar wel vat al die parkering wat daar is vir gaste of hul stop selfs voor jou deur. Ek het al by du lucia groep gekla en Julie se net first come first serv. Ons wat net een motor het trek nou die korste ent en kan nie eers voor ons eie unit parkeer nie. Ek kan nie dink dat ander komplekse afgemerkte parkering het in die motor huis en n ekstra een buite.by ons parkeer almalwaar hulle wil. Almal moet die reels volg en ander maak soos hulle wil. Ek het vanoggend die geval gehad dat unit 64 voor my deur stop en ek my motor uitrek en ook daar stop om reg te maak vir werk, toe word daar op my geskree omdat hulle gevra het om te skuif en ek vra hoekom. Ek het op die regte plek parkeer, dit is sy wat nie op die regte plek parkeer nie. Ek was twee weke gelede by De luica oor dit en niks het nog gebeur nie. Ons wat die reels volg raak en soek ander plek maar die wat nie reels volg nie, word niks daaraan gedoen nie.hoekom moet ons trek wat nie verkeerd is nie

Date:

Company: De Lucia Group

Country: South Africa   City: Kemptonpark

Category: Real Estate

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google