AfricaComplaints.com » Cars & Transport » Complaint / review: J&k Mobile Mechanic 24/7 - J&K MOBILE MECHANIC 24/7 moet beginners wees | #158157

J&k Mobile Mechanic 24/7
J&K MOBILE MECHANIC 24/7 moet beginners wees

Ek het die mense gebel om aan my kar te werk en hulle het kom kyk en gese hulle sal die kar vrydag gou kom reg maak .en hulle se net ander mense kan nie die werk doen nie en hulle is die beste want hulle maak ander se foute reg
hulle moes vrydag 1uur daar wees om die kar reg te maak en het nie eers gebel om te se ons gaan dit die maak nie
hulle antwoord nie eers een van 3 selfone nie vanoggend toe ek hulle bel van n ander nommer af vloek die vrou en druk die foon dood so ek sal aanraai moet nie die mense gebruik nie as daar iets fout gaan met die kar gaan jy hulle nie weer kry nie geen wonder mense kan nie hulle werk hou nie

Date:

Company: J&k Mobile Mechanic 24/7

Country: South Africa   City: Centurion

Category: Cars & Transport

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google