AfricaComplaints.com » Construction & Repair » Complaint / review: Riverside Boulevard Mall - Locking of pulic and staff toilets for hours | #112663

Riverside Boulevard Mall
Locking of pulic and staff toilets for hours

Riverside boulevard mall in vanderbilpark sluit nou op n maandelikse basis hul toilets toe om werk aan die centre se waterlyn te doen, my probleem is

Daar is omtrent 100 mense wat in die mall by winkels werk en die mense moet tussen 2 en 8 ure uithou voor hul die toilets kan gebruik, meeste bly 30 tot60 km van die werk af so hulle kan nie huis toe jaag om die toilet te gebruik as die nood druk nie.

Die publiek wat die geriewe wil gebruik word weggewys.
soos jul weet het mens nie beheer oor jou liggaam nie en ek dink dis teen ons mense regte om nie die geriewe beskikbaar te he nie,
die centre stuur kennis uit dat hulle nie water gaan he nie maar hulle sluit die toilets omdat dit te vuil word en hulle dit nie wil skoonmaak nie, ek is jammer maar as n mens moet gaan dan moet jy gaan.

Eenkeer het hulle van die portable toilets ver van die winkels opgesit vir die reuk, maar ons praat van 50 tot 70 dames wat die toilets moet gebruik, hoe lyk en ruik dit na n uur of 2.
Ek dink dis swak beplanning van die mall se bestuur en eienaar om die geriewe te sluit en dan maandeliks daaraan te werk ook.
DIS ELKE MENS SE REG OM TOEGANG TOT DIE GERIEWE TE HE.
mall se nr is 0169323097 lettie

Date:

Company: Riverside Boulevard Mall

Country: South Africa   City: Vanderbijlpark

Category: Construction & Repair

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google