AfricaComplaints.com » Politics & Government » Complaint / review: South African Police Service - Slegte diens | #241424

South African Police Service
Slegte diens

Hoe belaglik is dit mense in ons straat rapoteer al vir die afgekope 2 dae aan die sapd in vanderbijlpark dat daar n vreemde man in die straat rond loop en in die erwe die hele tyd in kyk ons het al meer as 6 keer vandag gebel met geen reaksie van hulle kant af nie. al wat ons wil he as die publiek is dat hulle moet kom kyk wat die man vir 2 dae in ons straat soek en vir wat kyk hy in ons erwe rond hulle is daar om ons te beskerim maar hoe kan hulle ons beskerem as hulle nie eers ag slaan op ons nood kreed nie. dit is belaglik

Date:

Company: South African Police Service

Country: South Africa   City: Vanderbijlpark

Category: Politics & Government

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google