Platinum Square Mall
Geen looparea vir besoekers
Ons was Saterdag, 23 November, by Platinum Square Mall in Rustenburg. Ons was by Food Lover's Market se kant van die Mall. In die gang voor al die winkels moes ons aan die parkering se kant stap om by die winkels uit te kom want al die werkers van Food Lover's Market (wat seker op ete was) en 'n ...