AfricaComplaints.com » Business & Finance » Complaint / review: Standard Bank - Geld kom terug na my | #98345

Standard Bank
Geld kom terug na my

Ek wil weet wat gaan aan met Standardbank? Ek het nou al op 3 geleenthede geld oorbetaal aan iemand by wie ek iets bestel het en elke keer kom die geld terug na my toe!!! Ek is ook seker dat die rekeningbesonderhede korrek is soos dit aan my gegee is deur die persoon. Ek het al by 'n vorige geleentheid by dieselfde persoon gekoop en daar was geen probleme nie. Die datums van oorbetaling is 17April, 24 April en 25 April. ELke keer kom die geld die volgende dag terug na my met die beskrywing WEIERING ABSA. WAT OPAARDE??? Ek voel nou al soos die skurk, want die geld gaan nie deur na die persoon se rekening nie!!! Kan iemand dit asb aan my verklaar???

Date:

Company: Standard Bank

Country: South Africa   City: Kroonstad

Category: Business & Finance

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google