AfricaComplaints.com » Business & Finance » Complaint / review: Capitec Bank - Hulle laat ander mense my geld uit die bank steel | #329830

Capitec Bank
Hulle laat ander mense my geld uit die bank steel

Die 6de oktober het n swart vrou van Durban al my geld uit my bank gesteel ek het na Capitec toe gegaan en aan hulle vediudeluk dat ek niks met die saak wil he nie en my geld vir my terug besorg dit was R9220.00 hulle het gese hulle sal nie dit terug betaal nie. ek gaan doen hulp aan soek by die ombitsman en daar kry ek die skok van my lewe hulle laat my weet die geld is reg uit my rekening getrek ek voel baie ongelukkig omdat die ombitsman net so skelm is om nie eers die geld wat uit gesteel is nie kan terug kry nie nou is ek in die moeilikheid met absa want nou moet ek smeek en huil oordat hulle my voetiug wil vat en my goed wil op skruif en verkoop om hulle kostes te dek wat van mense soos ons wat moet sukkel om kop bo water te hou en die blikksems steel jou leeg en nog steeds is dit jou proebleem want die banke wil vokkol weet nie hulle soek net hulle geld en die poeliesie is so stadig hulle het die vrou Desember op gespoor en nog steeds is daar niks opvolging nie hulle woorde is ons is beesig met die saak en ek kry swaar. is daar iemand wat my kan help en by staan om die voken Capitac Bank op tevok dankie Johann

Date:

Company: Capitec Bank

Country: South Africa   City: Barberton (Mpumalanga)

Category: Business & Finance

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google