AfricaComplaints.com » Business & Finance » Complaint / review: Standard Bank - No reply - Money was out of my Account | #131751

Standard Bank
No reply - Money was out of my Account

Op 12 Mei kry ek die skokkende sms dat geld uit my standardbank rek gesteel word. Ek het onmiddellik die Bedrog Afdeling geskakel en my kaart gestop. Ek het tot vandag 10 Junie nie een persoon gehad wat my terug geskakel het nie.

Ek het omtrent elke dag gebel. Jy hou aan vir 20 min en dan is daar steeds geen antw. Ek was al 2 keer na my tak toe. Ek het weer die bedrog afdeling 2 keer daarna geskakel. Elke keer se hull net hul sal met my in verbinding tree. Ek sou ook al e-posse ontvang het van Standardbank maar steeds gee terugvoer.

Dit maak my woedend en ek glo nie my geld is veilig in Standard bank. Ek is op die punt om my besigheidrekening te skuif na n ander bank. Nie dat dit nie ook kan gebeur nie maar ek glo hul diens sal beter wees.

Date:

Company: Standard Bank

Country: South Africa   City: Office

Category: Business & Finance

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google