AfricaComplaints.com » Business & Finance » Complaint / review: Sanlam - Not informing customer!!! | #38293

Sanlam
Not informing customer!!!

Ek is baie onsteld. Soos jy weet gaan ons vir 9 dae op vakansie. Jy het voor my gesit en vir my belowe en laat ek papiere teken vir my spaar plan!! Jy was sooo "excited" daaroor!!! En soo ek ook!!! Jy het gese sodra ek die geld soek kry ek dit binne 3 - 6 dae terug. In eerste plek wag ek nou nog vir my geld!!! Ek het net R 5900 gekry waar ek moes rond bel en hoor waar my eie geld is, na dat jy gese het ek sal n staat elke maand ontvang om te wys hoe my geld groei of what so ever!! Jy het nooit gese as ek geld in betaal moet dit eers vir 28 dae le voor ek dit kan kry. Dan sou ek mos nooit geld in betaak het nie en dit net voor die skip!!! Daar le nou nog R 2400 in die belegging wat ek eers einde Feb mag kry kan jy my asb se of jy R 2 400 het wat rond le wat ek op vakansie kan vat, ek spaar al van Nov af vir die trip nou net voor die tyd moet ek die gemors hoor!! Dink jy dit is reg wat jy doen!! Ek kan my geld in n gewone bank in gesit het en al my geld gelyk terug gevat het. Ek stress myself dood om te weet of ek en my verloofde genoeg geld gaan he vir n trip wat ons al klaar betaal het!!!

Kan jy dit vir my leen???

Ek wil

Date:

Company: Sanlam

Country: South Africa   City: Johannesburg

Category: Business & Finance

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google