AfricaComplaints.com » Business & Finance » Complaint / review: Nedbank - Reverse money | #217623

Nedbank
Reverse money

Gedurende April 2013 het ek 'n debiet order geteken by Nedbank vir my voertuig se maandelikse paaiement om af te gaan vanaf einde Arpil 2013. die rekeningnommer het nie gewerk nie en is die geld oorbetaal in 'n siviele persoon se rekening. ek het Nedbank versoek om die geld terug te swaai maar is daar nou allerhande verskonings en kry ek geen diens uit hulle. dit is mos my geld en die ander persoon se rekening is nie aktief so hoekom kan hulle dit nie net terug swaai nie. Ek vra asseblief hulp sodat ek die geld terug kan kry, dis R2900.

Date:

Company: Nedbank

Country: South Africa   City: Barberton

Category: Business & Finance

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google