AfricaComplaints.com » Shops, Products, Services » Complaint / review: American Swiss - Pay something twice | #41887

American Swiss
Pay something twice

Ons het op die 30 Desember my man se American Swiss rekening en Rcs gaan betaal Die verkoopsdame sit toe altwee betalings op my man se Amercian swiss se rekening dit was 887.27 vir American Swiss en sit toe sommer Rcs se 870.70 toe ok op die amercian swiss se rekening My man het al 5keer die winkel besoek om die geld terug te kry maar en elke keer is die manger nie daar nie of sy het n verskoning om nie die geld terug tegee nie Rcs bel my man 100de keer om dat hulle nie betaa lis nie maar die geld is op die Amercian Swiss rekening en hy wag dat hulle hom moet terug betaal hy het Rcs maar gaan betaal maar wag nogsteeds vir daardie geld van amercian swiss. Rcs bel hom dan is hulle ongeskik met hom as hy hulle vertel wat gebeur het. Dit is regtig onproffsioneel van daardie manger van amercian swiss nou moet man met ongeskikte mense deal wat hom bel en vra hoekom betaal hy nie sy rekening nie omdat die manger van amercian swiss weier om die sy om die geld terug te betaal maar dit is hulle fout as hulle dit nie binne 7dae regstel nie gaan my man sy rekening by american swiss toemaak. en ek verwag dat hulle hom bel en onverskoning vra amercian swiss en rcs hulle maak die foute d

Date:

Company: American Swiss

Country: South Africa   City: East Rand Mall

Category: Shops, Products, Services

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google