AfricaComplaints.com » Business & Finance » Complaint / review: First National Bank - E-bucks dufault | #44244

First National Bank
E-bucks dufault

Het rekening geopen in Okt 2013 en van daaraf het ek geen e-buCks ontvang nie. Het verskeie kere die bank gekontak, (viesies ingegaan 80kmverder per keer net in bank toebank) se sal terug laat weet.geen terug voering nie Het al 4 keer bank toe gegaan sonder enige terugvoering.
Het weer in gegaan bank toe die keer met die bank bestuurder gepraat gese iemand sal ons terug skakel.'n week verder en geen oplosing
Kan julle ons as help daar gaan redelik baie geld deur die rekening en ek dink dis baie onlogies dat daar geen e-bucks op die rekening is nie.

Groete
Mev van Vuuren

Date:

Company: First National Bank

Country: South Africa   City: Thabazimbi

Category: Business & Finance

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google