AfricaComplaints.com » Business & Finance » Complaint / review: First National Bank - PRESIES HOE moet ek besigheid doen? | #285929

First National Bank
PRESIES HOE moet ek besigheid doen?

Ek probeer al vanaf 13:30 af om 'n transaksie te doen op die FNB Swipe Machine en nadat die Swipe Machine die transaksie al hoeveel keer gedecline het skakel ek toe in na die Merc hant Afdeling toe vir hulp.
Die sisteem gee my toe 'n kode om te gebruik maar voordat ek by die kode invoering gedeelte kom dan decline julle STUPID machine die transaksie al reeds.
Ek is op die punt om Maandag 'n ander bank te soek om my by te staan met besigheid.
Ek HAAT die onbeholpenheid van die FNB stelsels na besigheids ure.

Uuurrrggggghhhh.

Ek het hulp NOU nodig - nie later nie en FNB se assistente is STUPID verby.

Date:

Company: First National Bank

Country: South Africa   City: Merchant Division

Category: Business & Finance

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google