AfricaComplaints.com » Business & Finance » Complaint / review: Absa - ABSA DEBIET KAART | #214937

Absa
ABSA DEBIET KAART

My kaart was 2 keer gebruik vir 1 transaksie. die apteek het die transaksie omgekeer en die geld is op 18 Sept. vanaf Standard bank terug geplaas na Absa. Ek kry geen reaksie nie, maar word rondgestuur van 1 afdeling na die ander van een tel nr na die ander. Verskeie versoeke om in Afrikaans gehelp te word word net geignoreer.

Date:

Company: Absa

Country: South Africa   City: Head office

Category: Business & Finance

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google