AfricaComplaints.com » Business & Finance » Complaint / review: First National Bank - Geen antwoord by e-pos adresse | #214472

First National Bank
Geen antwoord by e-pos adresse

Ek het op die internet gekla oor bedrag wat pending is op my rekening. Ek het brandstof ingegooi en die eerste keer het die rekenaar die transaksie "decline". Die tweede keer het die transaksie deurgegaan. Die een bedrag is nou al meer as 'n maand en half al pending. Ek het gevra dat dit reggestel word, maar sonder sukses. Ek het al twee verwysings vanaf premier banking ontvang, maar dit is waar dit stop. So ek soek nie weer 'n verwysing nie. Stel net die bedrag reg asb. Ek het ook al vele e-posse gestuur na [Email Removed] maar niemand antwoord nie. Ek is maar min of meer een jaar by FNB. Ek het dieselfde probleem by die my vorige bank gehad.

Date:

Company: First National Bank

Country: South Africa   City: Premier Banking

Category: Business & Finance

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google