AfricaComplaints.com » Shops, Products, Services » Complaint / review: Sportscene - Kan nie hulle werk reg doen nie | #270198

Sportscene
Kan nie hulle werk reg doen nie

In 2008 het my pa al my rekeinge klaar betaal. Het van 2008-2012 niks gehoor nie nou van die begin van 2013 skakel MBD Legal my oor geld wat uitstaande R2017.85 omdat hulle nie hulle werk doen nie so ek moet betaal vir oproepe en briewe en ek gaan nie want punt een my pa het dit reeds betaal en ek gaan nie 2 keer vir dieselfde ding betaal nie punt twee die wet se na 3 jaar verjaar jou skuld so dan moet julle dit afskryf punt drie julle call centre personeel kan nie eers behoorlik engels praat nie punt vier ek is afrikaans en ek wil in my taal gehelp word dis my reg punt vyf doen julle werk en soek mense wat regtig vir julle geld skuld en moenie my verder pla nie want ek gaan niks betaal nie, nie nou nie nooit nie..

Date:

Company: Sportscene

Country: South Africa   City: Somerset mall, cape town

Category: Shops, Products, Services

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google