AfricaComplaints.com » Miscellaneous » Complaint / review: Lance Van Vuuren Prokureur - Government Pension | #37999

Lance Van Vuuren Prokureur
Government Pension

My eks man het vir die SAPS gewerk, maar is in 2009 afbetaal. Ek moet 50% van sy pensioen ontvang. en hy is verantwoordelik vir onderhoud en medies. Ek het in 2010 'n prokureur gaan sien, nadat ek die deur gewys is by die hof. Nou 3 jaar later het ek nog steeds niks ontvang nie, en ek is bevrees hy het dalk al reeds sy geld ontvang. Die prokureur hou my aan 'n lyntjie, terwyl ek net dieper in die skuld val. Die man skuld my meer as R100000.00 rand. Asb. ek het daad werklik iemand se hulp nodig in die verband, want ek weet nie meer wat om te doen nie. Ek soek net wat my toekom, dis al... Kan julle my help of my verwys na iemand wat dit kan doen, ASB!!!

Date:

Company: Lance Van Vuuren Prokureur

Country: South Africa   City: Krugersdorp

Category: Miscellaneous

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google