AfricaComplaints.com » Shops, Products, Services » Complaint / review: Kalahari.com - 2 maande vir 1 boek??? | #33579

Kalahari.com
2 maande vir 1 boek???

Hi, ons wag al amper 2 maande vir 1 boek. Toe ons die ander boeke ontvang het het ons brief saam gekry dat jul baie jammer is dat een van die boeke beskadig is maar dat jul weer een bestel het en dit spoedig moontlik vir ons sal stuur. IS DIT SPOEDIG!!! en DIT lyk nie of jul jammer is daaroor ne en nie eers belangstel om dit te doen nie. Ek het nou net jul gebel en daar was vir my gese die boek was nie weer bestel nie. Dit is nou al die 2de keer wat ek jul bel. Hoe doen julle besigheid? Niks diens!!! Stuur net die boek hoe moeilik kan dit wees - Die vrou het gese dit is wel in vooraad maar jul stuur dit nie. Sy kon my ook nie veder help en gese sy moet met haar bestuurder praat en 'n mail stuur vir hom/haar.
SO Hoeveel geld steel julle so wat die mense net opgee of nie eers agter kom nie. Klink na 'n lekke besigheid hierdie.

Date:

Company: Kalahari.com

Country: South Africa   City: Internet

Category: Shops, Products, Services

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google