AfricaComplaints.com » Cars & Transport » Complaint / review: Mahindra SA - Bad Service at Mahindra SA | #19900

Mahindra SA
Bad Service at Mahindra SA

Ek wil die volgende klagte uit l? van Mahindra SA (Nelspruit). Ek sukkel nog vandat ek my Mahindra XUV500 gekoop het. As dit nie die radio is wat nie wil werk nie, wil die hoofskerm nie werk nie keer na keer het ek hom al terug gehad by Mahindra elke keer is dit 'n ander storie. Die keer het ek besluit dat ek moeg is en my mond begin oopmaak. Ek het die 23ste Januarie 2013 my kar in gevat in verband met die ratte wat nie elke keer wil verskuif na die volgende nie en die "clutch" heel te mal pap is. Die middag van die 23ste Januarie 2013 het die winkel bestuurder my geskakel en die volgende vir my ges? "u mag maar die voertuig kom haal ons het n paar verstellings gemaak maar kon nog nie die probleem kry nie, en ons weet ook nie meer wat om te doen nie." In die selfde asem s? hy ook dat hulle niemand kan kontak om hulp te verleen nie want almal is op kurses, die voertuig werk soort van beter maar sukkel nog om in eerste, tweede en tru-rat te skakel.!!! Ek meen as ek by myself moet dink dan glo ek nie mens kan met 'n stukkende voertuig rond ry nie. Kan daar ASB gehelp word het voertuig nodig om besigheid te doen!!!

Date:

Company: Mahindra SA

Country: South Africa   City: Nelspruit

Category: Cars & Transport

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google