First National Bank
PRESIES HOE moet ek besigheid doen?
Ek probeer al vanaf 13:30 af om 'n transaksie te doen op die FNB Swipe Machine en nadat die Swipe Machine die transaksie al hoeveel keer gedecline het skakel ek toe in na die Merc hant Afdeling toe vir hulp. Die sisteem gee my toe 'n kode om te gebruik maar voordat ek by die kode invoering gedeelte ...