AfricaComplaints.com » Business & Finance » Complaint / review: Virseker Insurance - Flink en vriendelike diens | #161429

Virseker Insurance
Flink en vriendelike diens

Rheeder het my gebel en ek het 'n polis uitgeneem vir my voertuig. Ek werk self in die versekeringsbedryf, en ek kon hoor dat Rheeder weet waarvan hy praat. Sy Afrikaans was goed en hy kon my vrae antwoord sonder huiwering, en in totaliteit was dit 'n aangename ervaring. Dankie vir jul diens!

Date:

Company: Virseker Insurance

Country: South Africa   City: Gauteng

Category: Business & Finance

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google