AfricaComplaints.com » Business & Finance » Complaint / review: Virseker Insurance - Swak diens - NIE IN MY TAAL NIE!! | #118787

Virseker Insurance
Swak diens - NIE IN MY TAAL NIE!!

Ons het juis by VIRSEKER aangesluit omdat hulle AFRIKAANS praat en "billike premies het".

Elke keer wat ons hulle gekontak het, het ons minimum 15-20 minute aangehou, net om met 'n ENGELSE konsultant te praat, of om afgesny te word omdat hulle ons nie kan hoor nie.

Ons het gaan marknavorsing doen en kan 'n R 1000 'n MAAND spaar - dus is VIRSEKER se premies NIE so billik nie.

Ek is baie ontevrede met hulle diens - hulle wou nie eers 'n kwotasie doen om ons as kli? nt te probeer behou nie. Geen belangstelling nie.

Ek sal hulle glad nie aanbeveel nie.

Date:

Company: Virseker Insurance

Country: South Africa   City: Any

Category: Business & Finance

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google